22/10/2026
Hier is al die inligting wat ons belowe het🩷💛🧡
TAG jou vriendinne!
Kies self wat jy wil hê deur op die laaste link te kliek. Hier is 'n uiteensetting van wat jy onder die link kan kry:
🎁 Afslag by 36 verskaffers (kode WWC)
🗓️ My kampe, naweke, die stap in die Kaap en my 2027 oorsese toere (onder geleenthede)
🧡 WWC Pretoria 2027: alteeds 2 000 kaartjies is verkoop! Kry jou kaartjie by itickets.co.za
🌊 WWC Kaap, 7 Nov 2026: sê vir jou vriendinne en kry jou kaartjie by kaap.worthywomen.co.za!
🩷 Wiid Gesê, net R80 per maand
‼️Aanlynkursus by die WWC gekoop?
Registreer DRINGEND op www.grethawiid.co.za onder "My profiel", anders kan ons kantoor nie jou kursus laai nie.
🛍️ Al die afslag en inligting op een plek:
https://pretoria.worthywomen.co.za/afslag
Liefde
Gretha