Vertoef by die Meer/Linger at the Lake

Vertoef by die Meer/Linger at the Lake Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vertoef by die Meer/Linger at the Lake, Art Gallery, 79 Parkwood Street, Chrissiesmeer.

Kyk hierdie spyskaart - waar gaan jy hierdie Sondag so heerlik teen hierdie prys kan eet? Bespreek betyds!
24/08/2026

Kyk hierdie spyskaart - waar gaan jy hierdie Sondag so heerlik teen hierdie prys kan eet? Bespreek betyds!

🌿 Lente is om die draai!Kom kuier saam met ons by Vertoef by die Meer vir ’n heerlike Buffetete om 12:00 op Sondag 30 Au...
24/08/2026

🌿 Lente is om die draai!

Kom kuier saam met ons by Vertoef by die Meer vir ’n heerlike Buffetete om 12:00 op Sondag 30 Augustus.

Bespreek asseblief voor 27 Augustus. Ons sien uit om julle te verwelkom! 🌸

17/08/2026
Sien julle graag!
01/08/2026

Sien julle graag!

04/07/2026

Kyk wie kuier weer in die Hoëveld vanuit die Kaap!
Moremiddag 5 Julie om 3uur by Vertoef.
Enkele plekke beskibaar - bespreek gou!

Kom geniet ‘n heerlike middag met sielvolle musiek! Let asb op: tyd is vervroeg na 15:00
28/06/2026

Kom geniet ‘n heerlike middag met sielvolle musiek!

Let asb op: tyd is vervroeg na 15:00

‘n Heerlike geleentheid met musiek uit die boonste rakke; bespreek gou, besperkte plekke beskikbaar!
27/06/2026

‘n Heerlike geleentheid met musiek uit die boonste rakke; bespreek gou, besperkte plekke beskikbaar!

What a blessed Father’s day buffet we had at Vertoef by die Meer!  If you missed it, hope to see you next time - come sp...
21/06/2026

What a blessed Father’s day buffet we had at Vertoef by die Meer!
If you missed it, hope to see you next time - come spend some time and Linger at the Lake 😊.

Dankie Drinie vir kos uit die boonste rakke en almal wat hard gewerk het om die dag ‘n sukses te maak. Dankie veral aan al die gaste vir jul ondersteuning - ons maak weer so!

Address

79 Parkwood Street
Chrissiesmeer
2332

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vertoef by die Meer/Linger at the Lake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category