Historium

Historium Die Historium-gebou in die hartjie van die Paarl is 'n ideale en bekostigbare venue vir klein troues, partytjies, konferensies, vergaderings ensovoorts.

The Historium in Paarl is an ideal venue for small weddings, parties, conferences, meetings etcetera.

22/05/2026
Geleë langs die Afrikaanse Taalmuseum in die historiese hart van die Paarl. Die konferensiesaal bied sitplek vir 100 men...
21/05/2026

Geleë langs die Afrikaanse Taalmuseum in die historiese hart van die Paarl. Die konferensiesaal bied sitplek vir 100 mense, terwyl ons raadsaal geskik is vir werkswinkels of opleidingsessies (tot 20 mense). Ons fasiliteit is ideaal vir konferensies, verjaarsdagpartytjies, jaareindfunksies en klein troues. Daar is ten volle toegeruste kombuis. Besoek ons Historium Konferensiesentrum en pragtige tuin en word 'n bewonderaar.

Kontak ons vir enige navrae:
021 872 2022
[email protected]
Pastorielaan 11, Paarl, 7620

17/03/2025

DEEL IN DIE OPWINDING: SLUIT BY ONS AAN VIR ’N UNIEKE VERKENNINGSTOG ... GRATIS & MAHALA!
Reis op SATERDAG, 12 APRIL, saam op die spoor van Afrikaans deur bekende en minder bekende taalbakens in die Paarl-omgewing te besoek.
BESPREEK: [email protected] of 076 017 6026.
Vir die jongste nuus, volg ons WA-kanaal by 🔗https://whatsapp.com/channel/0029VazPoESId7nUsOYdJD28.

ATM
29/01/2025

ATM

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se fantastiese 50-jarige vieringe in 2025, kan WhatsApp-gebruikers die instelling nou ook op 'n WA-kanaal by https://whatsapp.com/channel/0029VazPoESId7nUsOYdJD28 volg. Klik om aan te sluit en nuus te kry oor al die opwindende geleenthede, konserte en kursusse by die Taalmonument en Taalmuseum in Paarl!
taalmuseum.co.za
As part of the Afrikaans Language Museum and Monument's fantastic 50th anniversary celebrations in 2025, WhatsApp users can now also follow the institution on a WA channel at https://whatsapp.com/channel/0029VazPoESId7nUsOYdJD28. Click to join and receive news about all the exciting events, concerts and courses at the Language Monument and Language Museum in Paarl!

Address

Pastorielaan 11 Pastorie Avenue
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

0218722022

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Historium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Historium:

Share