South African Railways Police / Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie

South African Railways Police / Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie Preserving the memories & history of the SA Railways Police.

In the Republic of South Africa the legislators established, in addition to the South African Police, a separate police force specifically for the purpose of protecting the distinctive interests of the S.A. Transport Services and at the same time guarding the gateways to the country — the harbours and international airports. This being specialised work, attention was not only paid to ordinary poli

ce work but in particular also to the national transport organisation with all its branches. This Police force was regrettably disbanded in 1986 and all its functions, members and logistic assets amalgamated with the South African Police.

Ondertekening van die samewerkingsooreenkoms tussen die SAWV en die SASP-STM by die Voortrekkermonument vandag om 10h00....
17/04/2026

Ondertekening van die samewerkingsooreenkoms tussen die SAWV en die SASP-STM by die Voortrekkermonument vandag om 10h00. Vlnr Nico O'Kelly (Komiteelid van die SASP-STM), Johan Lotriet (Voorsitter van die SASP-STM) Johann du Preez (Voorsitter van die SAWV) en Fanie Booysen (Ondervoorsitter van die SASP-STM).

Kransleging by die Koevoet Herinneringe dag te Voortrekker Monument deur Voorsitter van die SA Spoorwegpolisie, Spesiale...
11/04/2026

Kransleging by die Koevoet Herinneringe dag te Voortrekker Monument deur Voorsitter van die SA Spoorwegpolisie, Spesiale Taakmag Veteranevereniging, Johan Lotriet

SA Spoorwegpolisie, Spesiale Taakmag Veterane Vereniging se Jaarlikse Algemene Vergadering te Gariepdam : 20 - 22 Maart ...
24/03/2026

SA Spoorwegpolisie, Spesiale Taakmag Veterane Vereniging se Jaarlikse Algemene Vergadering te Gariepdam : 20 - 22 Maart 2026

20/02/2026
Gister, tydens 'n funksie te Kemptonpark, het die SA Spoorwegpolisie hulde gebring aan Wahl Bartmann, se oupa as eerste ...
08/02/2026

Gister, tydens 'n funksie te Kemptonpark, het die SA Spoorwegpolisie hulde gebring aan Wahl Bartmann, se oupa as eerste Kommissaris, deur 'n sertifikaat en 'n bottel wyn met sy oupa se foto daarop, te oorhandig.

Loodsing van ons Erfenisdag 6 Desember 2025, by De Kroon Kamer, Fort Schanskop, Voortrekker Monument
10/12/2025

Loodsing van ons Erfenisdag 6 Desember 2025, by De Kroon Kamer, Fort Schanskop, Voortrekker Monument

Nuwe logo ontwikkel vir die "Bewaar ons Erfenis Projek, wat op 6 Desember 2025, by die De Kroon Saal, Fort Schanskop, Vo...
12/11/2025

Nuwe logo ontwikkel vir die "Bewaar ons Erfenis Projek, wat op 6 Desember 2025, by die De Kroon Saal, Fort Schanskop, Voortrekker Monument, te Pretoria gehou gaan word.

24 Oktober 1985, 10 jarige bestaan herdenking van die SA Spoorwegpolisie, Spesiale Taakmag
01/10/2025

24 Oktober 1985, 10 jarige bestaan herdenking van die SA Spoorwegpolisie, Spesiale Taakmag

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when South African Railways Police / Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to South African Railways Police / Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie:

Share